Dit is lekker warn 20 grade en mooi blue sky weer
Ek wag nou al 30 min by Hertz vir die rental car. Lyk my almal het 2 uur n kar nodig!!
Well ons het oor die NOORD POOL gevlieg nogal cool Jy sien net wi onder en donker blou in al die rigtings. Selfs die kaptein het gese in jy 15 jaar het hy nog nooit oor die Noord Pool gevlieg
Ons het van Dudai noord oor Rusland gevlieg oor NOORD POOL en toe oor Kanada geduik terug na SFO
Kaapstad se lughawe is 10 keer mooier en cooler as SFO. SFO lyk asof dit n rewamp nodig het
Dubia lughawe is super groot dit het amper 15 per bus gevat om van die vliegtuig na die terminal building te RY
Ek kon is die verte en deur die stof wolke die wereld se hoogstes gehou sien. Dit lyk onwerklik ek dink dit is 1250m hoog. !!!
Okay ek is nou 8ste in die Hertz ry nog net so 20min kan het ek my US wiele
Wys vir Ruben waarheen gegevlieg het en se vir hom ek het 16000km + 9500km gevlieg
Dit is 35500km. Dit is dit is 1+ keer kaapstad JHB so in total gaan ek 70000km he nie sleg nie. Meskien kan ek vir ons verniet kaartjies Brazil toe kry
Lvj v julle 3 R
Sent from BlackBerry Handheld
No comments:
Post a Comment